K3 - Wat Ek Wil songtekst (lyrics)

[K3 - Wat Ek Wil songtekst lyrics]

Kyk ek in die spieël
Dan sien ek daar 'n meisie staan
Wat ooit alles wil beleef
Wat so graag weg wil gaan

Ek is moedeloos
Ek wil 'n nuuw avontuur beleef
Maak al my drome waar

Wat ek wil, wat ek wil, wat ek wil
Is 'n gevoel wat my van binne raak
Wie neem my saam ver van hier
Wie maak my stapel gek en heeltemaal dronk
Wat ek wil, wat ek wil, wat ek wil
Is 'n man wat my waansinnig maak
Hy wat my ontroer en ontvoer dit is my smaak

Ek wil geen tyd verloor
Gee my al jou hart en gees
Ja ek wil alles probeer op by mekaar te wees



Ek is moedeloos
Ek wil 'n nuuw avontuur bеleef
Maak al my drome waar

Wat ek wil, wat ek wil, wat еk wil
Is 'n gevoel wat my van binne raak
Wie neem my saam ver van hier
Wie maak my stapel gek en heeltemaal dronk
Wat ek wil, wat ek wil, wat ek wil
Is 'n man wat my waansinnig maak
Hy wat my ontroer en ontvoer dit is my smaak

Ek is moedeloos
Ek wil 'n nuuw avontuur beleef
Maak al my drome waar

Wat ek wil, wat ek wil, wat ek wil
Is 'n gevoel wat my van binne raak
Wie neem my saam ver van hier
Wie maak my stapel gek en heeltemaal dronk
Wat ek wil, wat ek wil, wat ek wil
Is 'n man wat my waansinnig maak
Hy wat my ontroer en ontvoer dit is my smaak

Dit is my smaak dit is my smaak
Dit is my smaak

Interpretatie voor


Interpretatie toevoegen

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z #
Interpreteren