K3 - Pêrels songtekst (lyrics)

[K3 - Pêrels songtekst lyrics]

Elke oggend als ek jou sien
Word my hart opnieuw verryk
As jy net gou my kyk dan gee jy jy my pêrels
(Dan gee jy my pêrels) elke oomblik
Vak jy by my is is ge een van die juwele
Wat ek steeds met jou wil deel
Dan gee jy vir my pêrels
(Dan gee jy my pêrels)
(Waarmee jy my hart bederf)

Pêrels as jy net ga na my kyk, gee jy my
Pêrels
Als jy jou hart na mij uitreik, voel ek vry
Gy maak my so bly gee al jou pêrels voor my

In elke asem dink ek aan jou
En die rykdom met die wag
As jy net ga vir my lag
Dan gee jy my pêrels (Dan gee jy my pêrels)
Elke dag naby mekaar
En wat ons hier kry op aarde
Is van onskatbare waardе
Dan gee jy my pêrels (Dan gee jy my pêrels)
(Ek na die hеmel uitreik)

Pêrels as jy net ga na my kyk, gee jy my
Pêrels
Als jy jou hart na mij uitreik, voel ek vry
Gy maak my so bly gee al jou pêrels voor my

Niemand weet hoe lief is ek voor jou
As jy net gou na my wil kyk
As jy bij my blijft word
Die ganse lug weer blou
Voel ek so ryk, soos 'n koningin, by jou

Pêrels as jy net ga na my kyk, gee jy my
Pêrels
Als jy jou hart na mij uitreik, voel ek vry
Gy maak my so bly gee al jou pêrels voor my

Pêrels as jy net ga na my kyk, gee jy my
Pêrels
Als jy jou hart na mij uitreik, voel ek vry
Gy maak my so bly gee al jou pêrels voor my

Dan gee jy my pêrels gy maak my so bly
Dan gee jy my pêrels gy maak my so bly

Interpretatie voor


Interpretatie toevoegen

Voeg een uitgebreide interpretatie toe

Als je weet waar de performer over zingt, \tussen de regels\ kan lezen en de geschiedenis van het nummer kent, kun je een interpretatie van de tekst toevoegen. Na verificatie door onze redacteuren, zullen we het toevoegen als een officiële interpretatie van het lied!

Laatst toegevoegde interpretaties van songteksten

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z #
Interpreteren