D.OZi, Dozi (RSA) - Diep Spore lyrics
[D.OZi, Dozi RSA - Diep Spore lyrics]
Jou vas teen die hemel gestaar het
Het jy met jou bokkie oë
Diep spore in my hart kom trap
KOOR: En Bokkie jy weet waar waai die wind
En Bokkie jy weet waar waai die wind
Heen vanaand
En daar waar jy geloop het
Mooi sketse van die lewe verkoop het
Pluk ek die sterre een vir een
En vermy ek die wêreld keer op keer kOOR:
En Bokkie jy weet waar waai die wind
En Bokkie jy weet waar waai die wind
Heen vanaand
Add extended interpretation
If you know what the artist is talking about, can read between the lines, and know the history of the song, you can add interpretation to the lyrics. After checking by our editors, we will add it as the official interpretation of the song!
Latest added interpretations to lyrics