Herman van Veen - Casablanca lyrics

[Herman van Veen - Casablanca lyrics]

Op die mat lê die pos
Advertensies, die koerant bo-op lê 'n brief
Met'n donker rand

Jy herken in 'n waas 'n stad, 'n straat
Jy loop na die venster en jy lees dié naam

Jy't aityd mos gedink
Môre bei ek hom maar op
Môre vra ek hoe dit gaan
Sê ek dat ek hom mis

Jy't altyd mos gedink
Waarom bel hy my nie op
Waarom ry ek nie net oor sommer so
Miskien mis hy my

Nooit het iets daarvan gekom
Iets val altyd voor dan weer dit
Dan weer dat altyd iets wat dringend was
Dwingend was beiangrik was
Belangriker als hy

Nou ja dis verby so onbegryplik vinnig
Nooit sal jy weer weet hoe was sy dag
Hoor hoe hy iag eendag wou jul tog nog
Saam na Casablanca gaan

Jy't altyd mos gedink
Môre bel ek hom maar op
Môore vra ek hoe dit gaan nou ja

Interpretation for


Add Interpretation

Add extended interpretation

If you know what the artist is talking about, can read between the lines, and know the history of the song, you can add interpretation to the lyrics. After checking by our editors, we will add it as the official interpretation of the song!

Latest added interpretations to lyrics

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z #
Interpret