Ricus Nel - Karavaan lyrics

[Ricus Nel - Karavaan lyrics]

Die begin van die storie
Ons was vreemdelinge
‘n Paar doppe later
En toe word ons vrinne
Jy ken toe my Oom en
Ekke ken jou nefie
En jy bly in die pad af
Ek het nooit geweet nie
Die begin van ons storie
Wil ek nooit vergeet nie

So klim in my karavaan
Ons kan met hom ry
Iewers stil gaan staan
Ons sal altyd bly wees
Daar waar ek en jy is
Kom ek vat jou saam
In my karavaan

Die gedrom van die stad wil
Ek en jy nie hé nie
Net n vuur en n papsak
En n ekstra tjêdi
Jy sal nooit so gerus soos
Onder stêrre lê nie
Se net ja en ek wys jou
Dis nie baie vêr nie

So klim in my karavaan
Ons kan met hom ry
Iewers stil gaan staan
Ons sal altyd bly wees
Daar waar ek en jy is
Kom ek vat jou saam
In my karavaan

Jy’t verdrink in die liefde
En toe kry ons ringe
‘n Huis en ‘n hondjie
En toe kom ons kinders
En ek hoop hulle kry ook
Al die goeie dinge
Soos ek jou gekry het
En dit als begin het

So klim in my karavaan
Ons kan met hom ry
Iewers stil gaan staan
Ons sal altyd bly wees
Daar waar ek en jy is
Kom ek vat jou saam
In my karavaan
My karavaan

Ons kan met hom ry
Iewers stil gaan staan
So klim in my karavaan

Interpretation for


Add Interpretation

Add extended interpretation

If you know what the artist is talking about, can read between the lines, and know the history of the song, you can add interpretation to the lyrics. After checking by our editors, we will add it as the official interpretation of the song!

Latest added interpretations to lyrics

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z #
Interpret