Ricus Nel - Staan Vas lyrics

[Ricus Nel - Staan Vas lyrics]

Waars die hoop waars die lig waars die droom om aan vas te kan hou
Wie gaan volg wie gaan lei wies die helde wat agter gaan bly
Wie gaan vat wie gaan los wie gaan loop wie gaan val wie staan voor hier by my
Die hoop en die vrede, die woord en die lewe is in jou en in my

Staan vas as die berge brand
Staan vas ons is hier geplant
Staan vas in die ware noord
Daars ‘n storm in jou en in my
Blus die flamme want ons wil hier bly staan vas

Dis jou hart en jou sal wat jy hoor dis die waarheid my maat
Dis die koers dis die plan en ons staan hier soos een man saam
Wie gan vat wie gan los, wie gan loop wie gaan val
Wie staan voor hier by my
Die hoop en die vrede, die woord en die lewe is in jou en in my

Staan vas as die berge brand
Staan vas ons is hier geplant
Staan vas in die ware noord
Daars ‘n storm in jou en in my
Blus die flamme want ons wil hier bly staan vas

Staan vas as die berge brand
Staan vas ons is hier geplant
Staan vas in die ware noord
Daars ‘n storm in jou en in my
Blus die flamme want ons wil hier bly staan vas

Interpretation for


Add Interpretation

Add extended interpretation

If you know what the artist is talking about, can read between the lines, and know the history of the song, you can add interpretation to the lyrics. After checking by our editors, we will add it as the official interpretation of the song!

Latest added interpretations to lyrics

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z #
Interpret