Ricus Nel - Khaki lyrics

[Ricus Nel - Khaki lyrics]

Dis vrydag aand en eks verveeld
Ons lê al in die kooi
Al my pelle het gaan jag
En ek was ook genooi

My keel raak droog
Ek loer vir Ma
Se sy maak toe jou oog
Maar hoe de hêl moet ek dan slaap
As my 308 en my pyl en boog
Die heeltyd by my spook

Sit die ligte aan want ek kan nie slaap nie
Steek die vure aan dan braai ons n skaapie

As die bure kla dan maak dit nie saak nie
Dan luister ons vir Bok van Blerk en Riaan Benade
Dan dans jy in jou mini rok en ek in my khaki

My vrou raak mooi
Sys n lekke nooi
Ekt eintlik al vergeet
Dat sy vuur kan maak
En n dop kan gooi
Sys oulik man jy weet

Ek kyk vir haar sy kyk vir my
Ek jaag haar om die erf
Maar hoe de hel moet ek haar vang
As sy n waewiel maak
En my stoom opraak
En die liefde in my kook

Sit die ligte aan want ek kan nie slaap nie
Steek die vure aan dan braai ons n skaapie

As die bure kla dan maak dit nie saak nie
Dan luister ons vir Bok van Blerk en Riaan Benade
Dan dans jy in jou mini rok en ek in my khaki

Ons moet dit weer doen
Ek sal jou weer soen
Net ek en jy
Kyk die aand is klaar verby

Ons moet dit weer doen
Ek sal jou weer soen “mwah”

“Mamma is die pap al reg, eks besig om gaar te word voor die vleis.”

Sit die ligte aan want ek kan nie slaap nie
Steek die vure aan dan braai ons n skaapie

As die bure kla dan maak dit nie saak nie
Dan luister ons vir Bok van Blerk en Riaan Benade

Sit die ligte aan want ek kan nie slaap nie
Steek die vure aan dan braai ons n skaapie

As die bure kla dan maak dit nie saak nie
Dan luister ons vir Bok van Blerk en Riaan Benade
Dan dans jy in jou mini rok en ek in my khaki
Dan luister ons vir Bok van Blerk en Riaan Benade
Dan dans jy in jou mini rok en ek in my khaki
O dan luister ons vir Bok van Blerk en Riaan Benade
Sit nou weer die ligte af maar ons gaan nie slaap nie

Interpretation for


Add Interpretation

Add extended interpretation

If you know what the artist is talking about, can read between the lines, and know the history of the song, you can add interpretation to the lyrics. After checking by our editors, we will add it as the official interpretation of the song!

Latest added interpretations to lyrics

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z #
Interpret